John 15:9
‘As the Father has loved Me, so have I loved you. Now remain in My love.’
- You are loved by the Lord, your Saviour and your God.
- You are valuable and precious to Him.
- Stay connected to His love, don’t stray away from His love.
- His love for you will carry, sustain and bring you through your challenges.
Prayer: Lord, thank You for Your great love for me. I receive Your love afresh today. I choose to ‘remain’ in Your love because I know that this is the best and the most wonderful place for me to be. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 15:9
‘Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.’
- Die Here, jou Verlosser en jou God het jou lief.
- Jy is waardevol en kosbaar vir Hom.
- Bly aan Sy liefde ingeskakel, moenie van Sy liefde wegdwaal nie.
- Sy liefde sal jou dra, onderhou en veilig deur jou uitdagings bring.
Gebed: Vader, dankie vir U groot liefde vir my. Ek ontvang U liefde opnuut weer vandag. Ek kies om in U liefde te ‘vertoef’ want ek weet dat hierdie die beste en wonderlikste plek is vir om in te wees. Amen.
