Luke 1:30-31
The angel said to her, ‘Do not be afraid, Mary, for you have found favour with God.’
- The greatest joys we can know in life is that we have found favour with God.
- You, as His child, can know His favour and blessing on your life.
- When this is a reality we can face any storm or challenge that comes our way.
- Do not give in to fear and doubt, believe for His favour and loving-kindness.
Prayer: Lord, I trust in You today. I will not be afraid of the future and anything it may bring. I will rather live in expectation of Your favour on my life. Amen.
AFRIKAANS
Lukas 1:30-31
‘En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.’
- Die grootste vreugde wat ons kan ken in die lewe is dat ons God behaag het.
- Jy, as Sy kind, kan Sy guns en seën in jou lewe ken.
- Wanneer hierdie ‘n realiteit is kan ons enige storm of uitdaging op ons pad aandurf.
- Moenie toegee aan vrees of twyfel nie, glo vir Sy guns en goedertierenheid.
Gebed: Vader, ek vertrou vandag op U. Ek sal nie bang wees vir die toekoms of enigiets wat vir my voorlê nie. Ek sal liewer leef in verwagting vir U guns in my lewe. Amen.
