Isaiah 9:6
‘For to us a child is born, to us a son is given, and the government will be on His shoulders. And He will be called Wonderful Counsellor, Mighty God, Everlasting Father, Prince of Peace.’
- God, in His great wisdom, has given us all we need.
- He gave us His Son and with Him comes the very essence of our every hope.
- He is your Wonderful Counsellor and your Mighty God.
- He is your Everlasting Father and Your Prince of Peace.
Prayer: Lord, truly You are one and only true living God and I bow down my knee before You today. As Your child I can know that You are the fulfilment of all my longings and desires. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 9:5
‘Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors’
- God, het in Sy groot wysheid vir ons alles gegee wat ons nodig het.
- Hy het aan ons Sy Seun gegee en saam met Hom kom die wese van ons elke hoop.
- Hy is jou Wonderbare Raadsman en jou Magtige God.
- Hy is jou Ewige Vader en jou Vredevors.
Gebed: Here, U is waarlik die een en enigste ware lewende God en ek buig vandag my knie voor U. As U kind kan ek weet dat U die vervulling van al my verlange en begeertes is. Amen.

I have been your daily Alive to God and have enjoyed please continue to send
I haven’t been receiving my dail ythoughts missing them Dawn
Sent from my iPhone
>