Alive To God – Daily Thought

DW17AUG16

ENGLISH

Hebrews 11:21

‘By faith Jacob, when he was dying, blessed each of Joseph’s sons, and worshiped as he leaned on the top of his staff.’

  • Our lives are meant to be lived with purpose and destiny in each step.
  • We are placed on earth to be a blessing to others.
  • Our walk of faith should be the central theme of our daily existence.
  • Even at the end of life, we should still be worshiping the Lord faithfully.

Prayer: Lord, thank You for the life that You have given me. May my life be a life of purpose and blessing as I worship you all the days of my life. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Hebreërs 11:21

‘Deur die geloof het Jakob op sy sterfbed altwee die seuns van Josef geseën; en hy het aanbid terwyl hy leun op die knop van sy staf.’

  • Ons lewens behoort met ‘n doel en ‘n bestemming in elke tree, geleef te word.
  • Ons is op die aarde geplaas om ‘n seën vir ander te wees.
  • Ons lewe van geloof behoort die sentrale tema van ons daaglikse bestaan te wees.
  • Selfs teen die einde van ons lewens behoort ons nog steeds getrou besig te wees om die Here te aanbid.

Gebed: Vader, dankie vir die lewe wat U my gegee het. Mag my lewe ‘n lewe met ‘n doel en seën wees terwyl ek U aanbid al die dae van my lewe. Amen.

www.alivetogod.com

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: