2 Samuel 24:14
Then David said, ‘I am in great distress. Let us now fall into the hand of the LORD for His mercies are great.’
- In life we can make mistakes and take wrong turns.
- When this happens we can find our hearts and minds in great distress.
- At these times the best thing we can do is throw ourselves into the hands of God.
- When we place ourselves in His hands, it is a place of great mercy and grace.
Prayer: Lord, I place my life, my heart and my future into Your hands. I now choose to ‘fall into the hand’ of my loving Heavenly Father with the knowledge that You will cover me with Your mercy and love. Amen.
AFRIKAANS
2 Samuel 24:14
‘Daarop sê Dawid vir Gad: Ek is baie benoud; laat ons tog val in die hand van die HERE, want sy barmhartighede is groot, maar laat my in die hand van mense nie val nie.’
- Ons kan in die lewe foute maak en verkeerde draaie neem.
- Wanneer dit gebeur kan ons harte en gedagtes ernstige angs beleef.
- Wanneer dit gebeur is die beste ding wat ons kan doen om onsself in die hande van God te plaas.
- Wanneer ons onsself in Sy hande plaas, is dit ‘n plek van groot genade.
Gebed: Vader, ek plaas my lewe, my hart en my toekoms in U hande. Ek kies nou om te ‘val in die hand’ van my liefdevolle Hemelse Vader met die kennis dat U my met U genade en liefde sal beskerm. Amen.
