Lamentations 3:25
‘The LORD is good to those who wait for Him, to anyone who seeks help from Him.’
- The Lord is a good Father who longs to show you His kindness and goodness.
- Our dependence on Him opens the door to seeing this in our own lives.
- His arms are always outstretched, waiting and ready to receive us.
- He has been our help in ages past and He is our hope for years to come.
Prayer: Lord, thank You for the promise of Your goodness in my life. You are my shelter and my dwelling place. I look to You for the help that I need today and each day of the future. Amen.
AFRIKAANS
Klaagliedere 3:25
‘Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.’
- Die Here is ‘n goeie Vader wat verlang om jou Sy goedertierenheid en goedheid te wys.
- Ons afhanklikheid op Hom open die deur om dit in ons eie lewens te sien.
- Sy arms reik altyd uit, wagtend en gereed om ons te ontvang.
- Hy was ons hulp in die verlede en Hy is ons hoop in die jare wat kom.
Gebed: Vader, dankie vir die belofte van U goedheid in my lewe. U is my skuilplek en my tuiste. Ek vertrou op U vir die hulp wat ek vandag nodig het en ook vir elke dag van die toekoms. Amen.
