Psalm 103:4
‘Who (the Lord) redeems your life from the pit, who (the Lord) crowns you with lovingkindness and compassion.’
- The enemy always tries to destroy us and leave us in the pit.
- But the Lord will not allow this to happen.
- He promises to step into our situation and lift us up and out of the pit.
- Then He goes even further and crowns our lives with love and compassion.
Prayer: Lord, thank You for the way in which You step into my life to lift me up and redeem my life from destruction. I receive Your great love and compassion in my life today. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 103:4
‘wat (die Here) jou lewe verlos van die verderf, wat (die Here) jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,’
- Die vyand probeer ons altyd vernietig en om ons in die put te los.
- Maar die Here sal nie toelaat dat dit gebeur nie.
- Hy belowe om in ons situasie in te tree en ons uit die put uit op te lig.
- Dan gaan Hy selfs verder en kroon ons lewens met liefde en barmhartigheid.
Gebed: Vader, dankie vir hoe U in my lewe intree om my op te lig en my van vernietiging te verlos. Ek ontvang U groot liefde en medelye vandag in my lewe. Amen.
