Psalm 121:2
‘My help comes from the LORD, the Maker of heaven and earth.’
- The Lord is the One who made the heavens and the earth.
- There is nothing that is too hard for Him.
- If He can make the heavens, I can surely make a way in your situation.
- Your help comes from the Lord – He is your helper.
Prayer: Lord, You are the Maker of heaven and earth and You are my helper. I look to You for the help that I need and I believe that You can come through for me. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 121:2
‘My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.’
- Die Here is die Een wat die hemele en die aarde gemaak het.
- Daar is niks te moeilik vir Hom nie.
- As Hy die hemele kon maak, kan Hy sekerlik ‘n weg in jou situasie maak.
- Jou hulp is van die Here – Hy is jou helper.
Gebed: Vader, U is die skepper van die hemel en die aarde en U is my helper. Ek vertrou op U vir die hulp wat ek nodig het en ek glo dat U my deur sal dra. Amen.
