Revelation 21:5
He who was seated on the throne said, ‘I am making everything new!’
- The Lord is the One who can come and make things new.
- We may thing something is beyond hope, but He can make it new.
- He can turn things around so that we can make a fresh start.
- Give Him the right of way to work in your situation and bring change.
Prayer: Lord, what a joy it is to know that You make all things new. I invite You to step into my situation and I ask You to change, transform and make things new. Amen.
AFRIKAANS
Openbaring 21:5
“En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut.”
- Die Here is die Een wat kan kom en dinge nuut maak.
- Ons mag dink iets is hopeloos, maar Hy kan dit nuut maak
- Hy kan dinge omdraai sodat ons weer ‘n nuwe begin kan maak.
- Gee Hom die reg om in jou situasie te werk en verandering te bring.
Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U alle dinge nuut maak. Ek nooi U om my situasie binne te tree en ek vra U om dinge te verander, transformeer en nuut te maak. Amen.
