Daniel 6:22
‘My God sent His angel and shut the lions’ mouths and they have not harmed me.’
- The Lord can deal with anything that man can bring against us.
- Daniel was placed in a lions’ den and even there God undertook.
- Perhaps you are facing some ‘lions’ of your own?
- Remember, He can shut the mouths of the lions.
Prayer: Lord, thank You for the wonderful way in which You intervene in the lives of Your children. I trust You for a miracle in my situation. Amen.
AFRIKAANS
Daniël 6:23
‘My God het sy engel gestuur en die bek van die leeus toegesluit, sodat hulle my geen leed aangedoen het nie, …’
- Die Here kan enigiets wat ‘n mens teen ons kan bring, hanteer.
- Daniël was in ‘n leeukuil gesit en selfs daar het God vir hom onderneem.
- Miskien het jy ‘n paar van jou eie ‘leeus’ wat jy moet hanteer?
- Onthou, Hy kan die bekke van die leeus toesluit.
Gebed: Vader, dankie vir die wonderlike manier waarop U in die lewens van U kinders intree. Ek vertrou U vir ‘n wonderwerk in my situasie. Amen.
SPANISH
Daniel 6:22
“ Mi Dios envió a su ángel y les cerró la boca a los leones. No me han hecho ningún daño.”
- El Señor puede lidiar con cualquier cosa que cualquiera ponga en nuestra contra.
- Daniel fue puesto en el pozo de los leones, e incluso de ahí Dios lo protegió.
- ¿Tal vez tú estás enfrentando algunos leones?
- Recuerda que Él puede cerrar la boca de los leones.
Oración: Señor, gracias por la maravillosa forma en la que Tú intervienes en la vida de nosotros, tus hijos. Confío en que Tú harás un milagro en la situación que enfrento. Amén.
