Alive To God – Daily Thought

DW07JUL16
ENGLISH

Psalm 139:18

‘When I wake up, You are still with me!’

  • Each and every day we can know the presence of the Lord in our lives.
  • Morning by morning His faithfulness is available to us.
  • We never need to fear if He will leave us or forsake us.
  • He is here, He is near you, and He is still with you.

Prayer: Lord, may I never forget the wonderful reality that You are with me. May Your presence be a living and enduring reality in my life. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalm 139:18b

‘..; word ek wakker, dan is ek nog by U.’

  • Ons kan elke dag weet dat die Here in ons lewens teenwoordig is.
  • Sy getrouheid is elke oggend beskikbaar aan ons.
  • Ons hoef nooit te vrees dat Hy ons sal verlaat of versaak nie.
  • Hy is hier, Hy is naby jou, en Hy is nog met jou.

Gebed: Vader, mag ek nooit die wonderlike realiteit vergeet dat U met my is nie. Mag U teenwoordigheid ‘n lewende en ewigdurende realiteit in my lewe wees. Amen.

www.alivetogod.com

 

Advertisements