Acts 12:11
When Peter came to himself, he said, ‘Now I am sure that the Lord has sent His angel and rescued me…’
- You have a deliverer.
- The Lord will send His angel to rescue you.
- Sometimes our situations get beyond what we can handle and thus we need a deliverer.
- You too can be sure and confident in the knowledge that God will do this.
Prayer: Lord, thank You that You do not just leave me in the struggles that I find myself in. You love and care for me and therefore You will step in and be my deliverer. Amen.
AFRIKAANS
Handelinge 12:11
‘Toe kom Petrus tot homself en sê: Nou weet ek waarlik dat die Here sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes en uit al die verwagtinge van die Joodse volk.’
- Jy het ‘n verlosser.
- Die Here sal Sy engel stuur om jou te red.
- Soms raak ons situasies te erg vir ons om te hanteer en dan het ons ‘n verlosser nodig.
- Jy kan seker wees en vertrou in die wete dat God dit sal doen.
Gebed: Vader, dankie dat U my nie in my worstelinge los nie. U het my lief en gee vir my om en daarom sal U intree en my verlosser wees. Amen.
