Isaiah 12:2
‘Surely God is my salvation; I will trust and not be afraid. The LORD, the LORD Himself, is my strength and my defense; He has become my salvation.’
- There are times in our lives when there is only one Person to look to – the Lord.
- We are called upon to trust and not be afraid.
- He needs to become our defense and our strength.
- He can become the healing, breakthrough and saving power we need.
Prayer: Lord, right now I look to You for the strength, power and the hope I need. I will trust in You and not be afraid. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 12:2
‘Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die HERE Here is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.’
- Daar is tye in ons lewens wanneer daar net een Persoon is op wie ons kan reken – die Here.
- Ons word gesê om te vertrou en om nie te vrees nie.
- Hy moet ons beskerming en ons krag word.
- Hy kan die genesing, deurbraak en reddende krag word wat ons benodig.
Gebed: Vader, op die oomblik maak ek staat op U vir die sterkte, krag en hoop wat ek nodig het. Ek sal op U vertrou en sal nie vrees nie. Amen.

………. More so than ever before as things in this dark World gets regressively darker!
Blessings,
Neville Sealy