2 Chronicles 20:12
‘We do not know what to do, but our eyes are on You.’
- There come times and situations in life, when we do not know what to do.
- At these critical junctions it is wonderful to know that we can turn to the Lord.
- How awesome to know that we can look to Him for all we need.
- Right now, you can turn to Him and fix your eyes on Him.
Prayer: Lord, I don’t always know what to do or which way to turn, but I am always thankful that I can run to You! You are keeper of my soul. Amen.
AFRIKAANS
2 Kronieke 20:12b
‘….; en ons weet nie wat ons moet doen nie, maar ons oë is op U.’
- Daar kom tye en situasies in die lewe wanneer ons nie weet wat om te doen nie.
- By hierdie kritiese tye is dit wonderlik om te weet dat ons op die Here kan reken.
- Hoe wonderlik is dit nie om te weet dat ons op Hom kan reken vir alles wat ons nodig het nie.
- Jy kan nou na Hom draai en jou oë op Hom gevestig hou.
Gebed: Vader, Ek weet nie altyd wat om te doen of waarheen ek moet draai nie, maar ek is altyd dankbaar dat ek na U toe kan gaan! U is die bewaarder van my siel. Amen.
