Psalm 118:21
‘I give thanks to You, because You have answered me. You are my Saviour.’
- You can expect the Lord to answer you when you call on Him.
- As you call on Him, you can look forward to rejoicing because of His answer.
- He is your mighty, able and powerful Saviour.
- You will still give thanks for the answers He will provide!
Prayer: Lord, thank You for the wonderful way in which You gently lead me each day of my life. I rejoice in the answers you have provided and I continue to trust You in my areas of challenge, knowing that You will answer me. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 118:21
‘Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.’
- Jy kan verwag dat die Here jou sal antwoord wanneer jy Hom aanroep.
- Wanneer jy Hom aanroep kan jy uitsien daarna om verheug te wees omrede Sy antwoord.
- Hy is jou almagtige, bekwame en kragtige Verlosser.
- Jy sal nog dankbaar wees vir die antwoorde wat Hy sal voorsien!
Gebed: Vader, dank U vir die wonderlike manier waarin U my sorgvuldig elke dag van my lewe lei. Ek verheug my in die antwoorde wat U voorsien het en ek hou aan om U te vertrou in al my uitdagings, wetende dat U my sal antwoord. Amen.
SPANISH
Salmo 118:21
“¡Te daré gracias porque me respondiste, porque eres mi salvación!”
- Puedes esperar que el Señor te responda cuando lo llamas.
- Cuando lo llames, puedes esperar con regocijo porque Él responderá.
- Él es magnífico, capaz y poderoso Salvador.
- Incluso darás gracias por sus respuestas, porque Él proveerá!
Oración: Señor, gracias por la manera maravillosa en que gentilmente me guías cada día de mi vida. Me regocijo con tus respuestas y sigo confiando en Ti en esas áreas de desafíos, sabiendo que Tú me responderás. Amén.
