Matthew 10:30
‘And the very hairs on your head are all numbered.’
- You are valuable and precious to the Lord.
- He is intimately aware of every detail that concerns you.
- If He counts the hairs on your head, surely He will not overlook your concerns.
- The all-wise, all-knowing God loves and cares for you.
Prayer: Lord, thank You for Your great and awesome love for me. I rejoice in the knowledge that because You love me You will take care of me. I will therefore rest in You and I will not be fearful. Amen.
AFRIKAANS
Matthéüs 10:30
‘En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.’
- Jy is vir die Here waardevol en kosbaar.
- Hy is intiem bewus van elke besonderheid wat jou raak.
- As Hy die hare op jou hoof tel, dan sal Hy sekerlik nie jou bekommernisse nalaat nie.
- Die aller-wyse, aller-wetende God het jou lief en sorg vir jou.
Gebed: Vader, dankie vir U groot en wonderbare liefde vir my. Ek is verheug in die wete dat omdat U my lief het sal U vir my sorg. Ek sal dus in U rus en ek sal nie bevrees wees nie. Amen.
ONTVANG DIE DAAGLIKSE BOODSKAP VIA WHATSAPP: Stuur `n WhatsApp boodskap na 079 685 5039 en noem dat jy die daaglikse Woord graag in Afrikaans sal wil ontvang. Stoor dan ook dié nommer op jou selfoon. Hierdie is `n gratis diens wat ons aanbied.
