Proverbs 16:7
‘When a man’s ways please the Lord, He makes even his enemies to be at peace with him.’
- Did you realise that the way you live your life can be pleasing to the Lord?
- The rewards of living a life that pleases God are great.
- In fact, living a God-pleasing life brings blessing and favour on our lives.
- When we live in this way we can even expect to see miracles.
Prayer: Lord, I choose to live my life in such a way that it brings honour and glory to You. Work on my behalf, I pray, and may I see the miracles that You have planned for me. Amen.
AFRIKAANS
Spreuke 16:7
‘As die Here behae het in die weë van ‘n man, dan laat Hy selfs sy vyande met hom vrede hou.’
- Het jy geweet dat die manier waarin jy jou lewe leef kan vir die Here aangenaam wees?
- Die beloning van ‘n lewe wat vir God aangenaam is kan baie groot wees.
- Feit is dat om ‘n lewe te lei wat God behaag bring seën en guns op ons lewens.
- As ons so lewe kan ons selfs verwag om wonderwerke te sien.
Gebed: Vader, ek kies om my lewe so te leef dat dit eer en heerlikheid aan U bring. Werk namens my, dit bid ek, en mag ek die wonderwerke sien wat U vir my beplan het. Amen.
ONTVANG DIE DAAGLIKSE BOODSKAP VIA WHATSAPP: Stuur `n WhatsApp boodskap na 079 685 5039 en noem dat jy die daaglikse Woord graag in Afrikaans sal wil ontvang. Stoor dan ook dié nommer op jou selfoon. Hierdie is `n gratis diens wat ons aanbied.
