ENGLISH
Psalm 23:6
‘Surely goodness and mercy shall follow me ALL the days of my life: and I will dwell in the house of the LORD forever.’
- The Lord wants His goodness and His mercy to follow you through life.
- Every day of your life is important to the Lord.
- Each day is another opportunity for you to experience His faithfulness.
- Our final outcome is secure, we will dwell in His house forever.
Prayer: Lord, thank You for Your promise to me. Surely goodness and mercy will follow me all the days of my life. I receive Your goodness and mercy afresh and anew today. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 23:6
‘Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.’
- Die Here wil hê dat Sy goedheid en Sy genade jou deur jou lewe sal volg.
- Elke dag van jou lewe is vir die Here belangrik.
- Elke dag is nog ‘n geleentheid vir jou om Sy getrouheid te ondervind.
- Ons finale uitslag is sekuur, ons sal vir ewig in Sy huis woon.
Gebed: Vader, dankie vir U belofte aan my. ‘Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe.’ Ek ontvang U goedheid en guns weer vandag. Amen.
