ENGLISH
Psalm 27:4
‘One thing I have asked from the LORD, that I shall seek: That I may dwell in the house of the LORD all the days of my life, to behold the beauty of the LORD and to meditate in His temple.’
- What is the ‘one thing’ that you desire of the Lord.
- Those things that we desire of the Lord we should also seek with all our hearts.
- May you know His presence in your life, today and always!
- May you experience all that He has prepared and planned for your life!
Prayer: Lord, I long to experience more of You in my daily life. May I not become consumed by the things of the earth, but may I experience, first-hand, Your presence, Your beauty and Your wisdom. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 27:4
‘Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel.’
- Wat is the ‘een ding’ wat jy van die Here begeer.
- Daardie dinge wat ons van die Here begeer moet ons ook met ons hele hart soek.
- Mag jy Sy teenwoordigheid in jou lewe, vandag en vir ewig ken!
- Mag jy alles ondervind wat Hy vir jou lewe voorberei en beplan het!
Gebed: Vader, ek verlang om meer van U in my daaglikse lewe te ondervind. Mag ek nie deur die dinge van die wêreld verteer word nie, maar mag ek eerstehands U teenwoodigheid, U prag en U wysheid ervaar. Amen.