ENGLISH
1 Samuel 15:22
‘Obedience is better than sacrifice, and submission is better than offering the fat of rams.’
- Obedience is something that honours God.
- When we submit ourselves and obey the Lord, it sets us up for blessing.
- Perhaps there is an area in your life where you are holding back from full obedience?
- Let us give and surrender every area of our lives to Him, He always knows best.
Prayer: Lord, I surrender every area and facet of my life to You. I choose submission and obedience over my own will and opinion. Thank You that I can walk in Your blessing and favour as a result. Amen.
AFRIKAANS
1 Samuel 15:22b
‘Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme.’
- Gehoorsaamheid bring eer aan God.
- Wanneer ons, onsself aan die Here onderwerp en aan Hom gehoorsaam is, kan ons seën verwag.
- Miskien is daar ‘n area in jou lewe waar jy nie tenvolle gehoorsaam is nie?
- Kom ons gee en onderwerp elke area van ons lewens aan Hom, Hy weet altyd wat die beste vir ons is.
Gebed: Vader, ek onderwerp elke area en faset van my lewe aan U. Ek kies onderwerping en gehoorsaamheid bo my eie wil en opinie. Dankie dat ek as gevolg daarvan, in U seën en guns kan lewe. Amen.