Hebrews 4:16
‘Let us then approach God’s throne of grace with confidence, so that we may receive mercy and find grace to help us in our time of need.’
- What a joy it is to know that we can approach the Lord with confidence.
- He is your Heavenly Father who loves and cares for you.
- His throne is a throne of grace, not a throne of judgement.
- In our times of greatest need, He is our greatest help.
Prayer: Lord, today I approach Your throne of grace. I know I can do this with confidence because You are my Father and I am Your child. Help me in my time of need. Amen.
AFRIKAANS
Hebreërs 4:16
‘Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.’
- Dit is ‘n vreugde om te weet dat ons die Here met vrymoedigheid kan nader.
- Hy is jou Hemelse Vader wat jou lief het en vir jou sorg.
- Sy troon is ‘n troon van genade, nie ‘n troon van oordeel nie.
- In ons tye van benoudheid is Hy ons grootste hulp.
Gebed: Vader, vandag nader ek U troon van genade. Ek weet dat ek dit met vrymoedigheid kan doen want U is my Vader en ek is U kind. Help my in my nood. Amen.
