Lamentations 3:21-22
‘Yet I still dare to hope when I remember this: The faithful love of the LORD never ends! His mercies never cease.’
- You can still dare to hope!
- We need to remind ourselves that we have the Lord and as such we have hope.
- The steadfast and sure love of the Lord never ceases or stops.
- You can have hope for tomorrow and you can know strength for today.
Prayer: Lord, Thank You for Your unfailing love and mercy towards me as Your child. I will dare to hope, believe and remember that You are my sure foundation, no matter how severe the storms may be. Amen.
AFRIKAANS
Klaagliedere 3:21-22
‘Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;’
- Jy kan nog durf om te hoop.
- Ons moet onsself herinner dat ons die Here het en daarom het ons hoop.
- Die standvastige en sekere liefde van die Here hou nooit op nie.
- Jy kan hoop hê vir môre en jy kan krag vir vandag ken.
Gebed: Vader, dankie vir U onfeilbare liefde en genade teenoor my as U kind. Ek sal durf om te hoop, glo en onthou dat U my sekere fondasie is, maak nie saak hoe ernstig die storms mag wees nie. Amen.
Advertisements
Leave a Reply