Psalm 139:18
‘When I wake up, You are still with me!’
- Each and every day we can know the presence of the Lord in our lives.
- Morning by morning His faithfulness is available to us.
- We never need to fear if He will leave us or forsake us.
- He is here, He is near you, and He is still with you.
Prayer: Lord, may I never forget the wonderful reality that You are with me. May Your presence be a living and enduring reality in my life. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 139:18b
‘..; word ek wakker, dan is ek nog by U.’
- Ons kan elke dag weet dat die Here in ons lewens teenwoordig is.
- Sy getrouheid is elke oggend beskikbaar aan ons.
- Ons hoef nooit te vrees dat Hy ons sal verlaat of versaak nie.
- Hy is hier, Hy is naby jou, en Hy is nog met jou.
Gebed: Vader, mag ek nooit die wonderlike realiteit vergeet dat U met my is nie. Mag U teenwoordigheid ‘n lewende en ewigdurende realiteit in my lewe wees. Amen.
Advertisements
Leave a Reply