Isaiah 26:4
‘For in GOD the LORD, we have an everlasting Rock.’
- When our lives are built on the everlasting Rock, we can stand secure.
- What a joy to know that the Lord is our everlasting Rock.
- There is no One like our Lord; all other ground is sinking sand.
- Tell your soul again that you have a Rock on which you can stand.
Prayer: Lord, I rejoice to know that You are my Rock. I choose to stand on the Rock, secure in the knowledge that You will not be moved and I will not be shaken. Amen.
AFRIKAANS
Jesaja 26:4
‘…want in die HERE HERE is ‘n ewige rots.’
- Wanneer ons lewens op die ewige Rots gebou is kan ons sekuur staan.
- Wat ‘n vreugde is dit nie dat die Here ons ewige Rots is.
- Daar is Niemand soos ons Here nie; alle ander grond is sinkende sand.
- Vertel jou siel weer dat jy ‘n Rots het waarop jy kan staan.
Gebed: Vader, Ek is verheug om te weet dat U my Rots is. Ek kies om op die Rots te staan, sekuur in die wete dat U nie sal verander nie en ek nie geskud sal word nie. Amen.