Psalm 18:17
‘He (The Lord) delivered me from my strong enemy, and from those who hated me, for they were too mighty for me.’
- Divine intervention is something the Lord wants to do for us.
- When we feel overwhelmed and the battle is too much, then let us remember Him.
- He is the great deliverer.
- He is the mighty God who is strong to save and able to do what we cannot do.
Prayer: Lord, thank You that You are my deliverer. When the pressures of life seem to crowd my life, I will remember that there is One who is mightier than all else. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 18:18
‘Hy (die Here)het my verlos van my magtige vyand en van my haters, omdat hulle te sterk was vir my.’
- Goddelike tussentrede is iets wat die Here vir ons wil doen.
- Wanneer ons oorweldig voel en die stryd te veel raak, kom ons onthou Hom.
- Hy is die groot verlosser.
- Hy is die almagtige God wie kragtig is om te red en kan doen wat ons nie kan nie.
Gebed: Vader, dankie dat U my verlosser is. Wanneer die druk van die lewe my lewe oorweldig, sal ek onhou dat daar Een is wat magtiger is as alle ander dinge. Amen.
