Alive To God – Daily Thought

dw31oct16
ENGLISH

Psalm 31:22

In panic I cried out, ‘I am cut off from the LORD!’ But You heard my cry for mercy and answered my call for help.

  • We do have moments when we can think that even God has abandoned us.
  • In those moments of desperation and despair, He is still there with us.
  • He hears our every cry and He responds to our every call.
  • He does not leave us as orphans, but He comes to us!

Prayer: Lord, thank You that I am NEVER cut off from You and I am NEVER removed from Your sight. You hear and You will answer. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalms 31:23

‘Ek tog het in my angs gesê : Ek het verdwyn, weg van u oë; nogtans het U die stem van my smekinge gehoor toe ek U aangeroep het om hulp.’

  • Ons het oomblikke wanneer ons kan dink dat selfs God ons verlaat het.
  • In daardie desperate en angstige oomblikke, is Hy nog met ons.
  • Hy hoor as ons na Hom roep en Hy reageer elke keer as ons Hom roep.
  • Hy verlaat ons nie as weeskinders nie, maar Hy kom na ons toe!

Gebed: Vader, dankie dat ek NOOIT van U afgesny is nie en NOOIT buite U sig is nie. U hoor en U sal antwoord. Amen.

 

www.alivetogod.com

 

Advertisements