Alive To God – Daily Thought

dw27oct16
ENGLISH

Deuteronomy 4:39

‘Know therefore today, and take it to your heart, that the LORD, He is God in heaven above and on the earth below; there is no other.’

  • Sometimes the circumstances of life can leave us feeling overwhelmed.
  • At these times we should remind ourselves that He is God.
  • We should allow this fact to be our reality and take it to heart.
  • Don’t look to the right or to the left, keep your eyes on Him.

Prayer: Lord, today I recognise anew that You are the Lord in heaven and here on the earth. I take heart in the knowledge that there is no other and I trust with confidence. Amen.

 

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Deuteronòmium 4:39

‘daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel sen onder op die aarde; daar is geen ander nie.’

  • Soms kan lewens omstandighede ons laat oorweldig voel.
  • In hierdie tye moet ons onself herinner dat Hy God is.
  • Ons moet toelaat dat hierdie feit ons realiteit word en dit ter harte neem.
  • Moenie links of regs kyk nie, hou jou oë op Hom.

Gebed: Vader, vandag herken ek weer dat U die Here in die hemel en hier op aarde is. Ek skep moed in die wete dat daar geen ander is nie en ek glo met vertroue. Amen.

www.alivetogod.com

 

Advertisements