Psalm 18:16
‘He reached down from on high and took hold of me; He drew me out of deep waters.’
- This verse is a beautiful picture of what the Lord wants to do for us.
- When Peter was sinking, the Lord stretched out His hand and caught hold of him.
- He is able to draw us out of the floods which can overwhelm us.
- Let Him TAKE HOLD of you today and never let go of His hand.
Prayer: Lord, thank You that You are the One who can ‘take hold’ of me. You are also the One who knows what I am facing and You can pull me out of any deep waters I face. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 18:17
‘Hy het uit die hoogte sy hand uitgestrek, Hy het my gegryp, Hy het my uit groot waters getrek.’
- Hierdie vers is ‘n pragtige skets van wat die Here vir ons wil doen.
- Toe Petrus begin sink het, het die Here Sy hand uitgestrek en hom gegryp.
- Hy kan ons uitruk uit die vloed wat ons kan oorweldig.
- Laat Hom toe om jou vandag VAS TE GRYP en moet dan nooit weer Sy hand los nie.
Gebed: Vader, dankie dat U die Een is wat my kan ‘vasgryp’. U is ook die Een wat weet waardeur ek worstel en U kan my uittrek uit die diep waters waarin ek verkeer. Amen.
