Psalm 119:90
‘Your faithfulness extends to every generation, as enduring as the earth you created.’
- The faithfulness of the Lord continues in perpetuity.
- He was faithful to the people in the Bible and He is faithful to us today.
- No one is excluded or left out when it comes to His faithfulness.
- He is faithful to you and He will be faithful to those who follow you.
Prayer: Lord, thank You that I can know Your faithfulness each and every day. It is Your faithfulness that gives me strength for today and bright hope for tomorrow. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 119:90
‘U trou is van geslag tot geslag, U het die aarde bevestig, en dit bly staan.’
- Die getrouheid van die Here hou aan tot in ewigheid.
- Hy was getrou aan die mense in die Bybel en Hy is vandag nog getrou aan ons.
- Niemand word uitgesluit wanneer dit Sy getrouheid aangaan nie.
- Hy is getrou aan jou en Hy sal aan die wat na jou kom ook getrou wees.
Gebed: Vader, dankie dat ek U getrouheid elke dag kan ken. Dit is U getrouheid wat my krag gee vir vandag en blink hoop vir môre. Amen.
