Alive To God – Daily Thought



ENGLISH

Psalm 62:8

‘O my people, trust in Him at all times. Pour out your heart to Him, for God is our refuge.’

  • We are called upon to trust in the Lord at ALL times.
  • We should trust Him in every situation and at every stage of life.
  • In fact, we should trust Him until our very last breath.
  • We can do this because of the fact that HE is our refuge and our strength.

Prayer: Lord, I place my trust and confidence in You afresh today. It is my determined purpose to live a life of trusting in You, each and every day and until that day when I see You face to face. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Psalm 62:8

‘Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is ‘n toevlug vir ons.’

  • Ons is geroep om die Here ten ALLE tye te vertrou.
  • Ons moet Hom in elke situasie en elke stadium van die lewe vertrou.
  • Feit is, ons moet Hom vertrou tot ons ons laaste asem uitblaas.
  • Ons kan dit doen omrede die feit dat HY ons toevlug en sterkte is.

Gebed: Vader, ek plaas my vertroue en geloof vandag opnuut op U. Dit is my voorgenome doel om elke dag op U te vertrou tot die dag wanneer ek U van aangesig tot aangesig sal sien. Amen.

www.alivetogod.com

SPANISH

Salmo 62:8

“Confía siempre en él, pueblo mío; ábrele tu corazón cuando estés ante él. ¡Dios es nuestro refugio!”

  • Estamos llamados a confiar en Dios SIEMPRE.
  • Debemos confiar en Él en cada situación y en cada etapa de nuestra vida.
  • De hecho, debemos confiar en Él hasta nuestro último aliento.
  • Podemos hacer esto porque de hecho, Él es nuestro refugio y nuestra fuerza.

Oración: Señor, te entrego mi confianza nuevamente hoy. Mi propósito es vivir una vida de confianza en Ti cada día y hasta el día en que vea tu rostro. Amén.

www.alivetogod.com

Advertisements

One Response to “Alive To God – Daily Thought”

  1. Wendij Beetge Says:

    Hello julle,

    Ek wil net graag kom dankie sê vir die laaste twee dae se “word of the day” see skrif. Ek bied ‘n Prayer journal workshop aan en een van my laaste punte wat die Here op my hart gelê het was “Spill your heart” Ek het hierdie vir die Dames wat reeds die werkswinkel by gewoon het gestuur:

    Hi julle. Ek wil net met julle kom deel dat met elke klas voel die tweede laaste punt wat ek met julle gedeel het “Spill your heart ❤” baie sterk in my gees as iets wat die Here regtig wil hê dat julle dit “moet” doen. Gister oggend voor ‘n werkswinkel kry ek 1 Samuel 1:15b as die word of the day: *maar ek het my siel voor die aangsig van die HERE uitgestort.* en ek het dit met die girls Maandag gedeel, vanoggend se word of the day is bietjie laat by my vandag en weer, kom “Spill your heart ❤” deur in *Psalm 62:8 Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is ‘n toevlug vir ons.* So ek wil julle die week uit daag om alles in julle harte vas te vang in julle joernaal. Al voel dit as iets wat jy nie eens met jouself kan of wil deel nie. Dit kan iets simpels wees soos “Here help my om die week tyd te maak om aan my toon naeltjies te werk want my winter toe skoentjies pas my nou nie.” Super random ek weet but just do it ✅ spill your heart ❤!!! Daar gaan iets daarvan kom. Watch this space!!

    Ek wil net vir julle kom sê dat dit baie vir my beteken en dat dit my kom aanraak het.

    Baie baie dankie!! Baie blessings!!!

    Ps As julle meer informasie wou hê oor die werkswinkel kan julle my of hier of op womanwitharmor@gmail.com kontak. Dis ‘n eendag werkswinkel wat net so 3 ure is en verskaf al die goedjies wat jy nodig het om met ‘n gebeds joernaal te begin, jy kan net begin. Dis baie lekker dit leer jou om kreatief te wees sonder dat jy ‘n “creative” haar op jou kop het. En dis exciting en gefokus op die selfde tyd. Al die dames geniet dit vreeslik.

    Baie liefde,

    Wendij Beetge 078 913 5549 wendijbeetge@gmail.com


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: