ENGLISH
Numbers 10:35
‘Arise, O LORD, and let Your enemies be scattered! Let them flee before You!’
- No evil, no enemy, no sickness and no challenge can stand before the Lord.
- In His presence all these things must scatter and flee.
- Let the Lord arise in your heart, life and situation.
- May every plan of the evil one be destroyed and removed in His precious name.
Prayer: ‘Arise, O Lord’ in my life and situation, and may all the enemies schemes and plans be scattered and removed so that I can enjoy Your presence and purposes in my life. Amen.
AFRIKAANS
Nứmeri 10:35
‘…: Staan op, HERE, dat u vyande verstrooi kan word en u haters voor u aangesig kan vlug.’
- Geen onheil, geen vyand, geen siekte en geen uitdaging kan voor die Here bly staan nie.
- In Sy teenwoordigheid moes al hierdie dinge wegvlug.
- Laat die Here in jou hart, lewe en situasie opstaan.
- Mag elke plan van die satan vernietig en verwyder word in Sy kosbare Naam.
Gebed: ‘Staan op, HERE’ in my lewe en situasie, en mag al die vyand se skemas en planne verydel en verwyder word, sodat ek U teenwoordigheid en doel in my lewe, kan geniet. Amen.