
‘I wait for the LORD, my whole being waits, and in His word I put my hope.’
ENGLISH
Psalm 130:5
‘I wait for the LORD, my whole being waits, and in His word I put my hope.’
- HE should be the source of everything we long for or hold dear.
- As we live our lives dependent on Him we will find the strength we need.
- Every aspect of our lives should be counting on Him for the answers we need.
- As the branch depends on the vine, let us live in dependence on Him.
Prayer: Lord, I look to You, and with my ‘whole being’ I rely and depend on You. My hope and my confidence is found in You and in You alone. Amen
AFRIKAANS
Psalm 130:5
‘Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord.’
- HY moet die bron wees van alles waarvoor ons verlang of wat vir ons kosbaar is.
- Wanneer ons, ons lewens lewe deur op Hom te vertrou sal ons die krag vind wat ons nodig het.
- Ons moet op Hom reken vir die antwoorde wat ons nodig het in elke aspek van ons lewens.
- Soos die loot reken op die wynstok, kom ons lewe in afhanklikhid van Hom.
Gbed: Vader, Ek reken op U en met my hele wese maak ek op U staat. My hoop en my vertroue vind ek in U en alleenlik in U. Amen