Psalm 34:18
‘The LORD is close to the broken-hearted; He rescues those whose spirits are crushed.’
- We all face times of difficulty and challenge.
- We can even feel broken-hearted and crushed in our spirits.
- But it is at these times that the Lord is even closer than we think.
- Let Him come and flood your heart, soul and mind with His peace.
Prayer: Lord, thank You that You are close to me when I am facing things I thought I could not handle. May I know Your presence as a living reality and will Your rescue and revive my spirit I pray. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 34:19
‘Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.’
- Ons gaan almal deur moeilike en uitdagende tye.
- Ons kan selfs gebroke van hart voel en verslae van gees wees.
- Maar dit is in sulke tye wat die Here nog nader aan ons is as wat ons dink.
- Laat Hom toe om jou hart, siel en verstand met sy vrede te oorstroom.
Gebed: Vader, dankie dat U naby my is wanneer ek dinge deurgaan wat ek gedink het dat ek nie kan hanteer nie. Mag ek U teenwoordigheid as ‘n lewende realiteit ken en ek bid dat U my gees sal red en vernuwe. Amen.
