Jonah 2:6b (New Living Translation)
‘But You, O LORD my God, snatched me from the jaws of death!’
- Sometimes life can take us right to the edge.
- The Lord, however, faithfully comes to bring us back from the edge.
- If you feel as if you are on the edge, let Him snatch you back.
- He will never abandon you, He will come to you.
Prayer: Lord, how wonderful it is to know that You can ‘snatch me back from the jaws of death’! You, O LORD, are my God and I will trust and not despair. Amen.
AFRIKAANS
Jona 2:6b
‘…; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, HERE my God!’
- Partymaal kan die lewe ons tot op die randjie van die afrond neem.
- Maar die Here kom ons getrou van die randjie af terug bring.
- As jy voel jy is op die rand, laat Hom toe om jou terug te ruk.
- Hy sal jou nooit verlaat nie, Hy sal na jou toe kom.
Gebed: Vader, hoe wonderlik is dit nie om te weet dat U my ‘lewe uit die kuil kan optrek’! Jy, o HERE, is my God en ek sal vertrou en nie wanhopig raak nie. Amen.
