Alive To God – Daily Thought

ENGLISH

Joshua 1:5

‘No man will be able to stand before you all the days of your life. Just as I have been with Moses, I will be with you; I will not fail you or forsake you.’

  • The Lord’s enduring and sustaining presence is something we can be sure of.
  • ‘All the days of our lives’ He is with us to carry us forward and lift us up.
  • His faithfulness to us is as sure as it was to those who have gone before us.
  • He will never, never leave you, fail you or forsake you.

Prayer: Lord, I rejoice in your enduring love and faithfulness towards me. You are the One who goes ahead of me to make my way sure and at the same time to follow me to make sure I do not stumble or fall. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Josua 1:5

‘Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie.’

  • Die Here se durende en onderhoudende teenwoordigheid is iets waarvan ons seker kan wees.
  • Hy is met ons ‘al die dae van ons lewens’, om ons vorentoe te dra en om ons op te lig.
  • Sy getrouheid aan ons is vir ons so seker as wat dit vir mense was wat voor ons bestaan het.
  • Hy sal jou nooit verlaat, faal of versaak nie.

Gebed: Vader, Ek is verheug in U durende liefde en getrouheid teenoor my. U is die Een wat voor my uitgaan en my pad verseker en terselfdertyd volg U my om seker te maak dat ek nie struikel of val nie. Amen.

www.alivetogod.com

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: