ENGLISH
1 Samuel 12:22
‘The LORD will not abandon His people, because that would dishonour His great name. For it has pleased the LORD to make you His very own people.’
- The Lord will not in any way abandon or disown you.
- We can live with great certainty because of God’s promise and character.
- He will not dishonour His own name by dropping you.
- You belong to Him and He has made you His very own.
Prayer: Lord, what a reassuring fact it is to know that I belong to You and You are my Heavenly Father. I choose to rest secure in this knowledge and I take comfort in this great truth. Amen.
AFRIKAANS
1 Samuel 12:22
‘Want die HERE sal sy volk ter wille van sy grote Naam nie verwerp nie, omdat dit die HERE behaag het om van julle vir Hom ‘n volk te maak.’
- Die Here sal jou nie op enige wyse verlaat of onteien nie.
- Ons kan met groot sekerheid lewe omrede God se belofte en karakter.
- Hy sal nooit Sy eie naam oneer aan doen deur jou te verlaat nie.
- Jy behoort aan Hom en Hy het jou Sy eie gemaak.
Gebed: Vader, wat ‘n versekering is dit nie om te weet dat ek aan U behoort en U is my Hemelse Vader nie. Ek kies om sekuur te rus in hierdie wete en ek is vertroos in hierdie groot waarheid. Amen.
Advertisements
Leave a Reply