1 Samuel 16:13
‘The Spirit of the LORD came upon David from that day forward.’
- You never know what just one day can bring with it.
- This was one of those days for David and his life was changed forever.
- You never know what God has got planned for you.
- Today could be one of those days, when He steps in and changes things!
Prayer: Lord, I recognize that You are sovereign and Your timing is always impeccable. I pray that Your hand will rest on me and I ask that Your Spirit will come upon me from this day forward. Amen.
AFRIKAANS
1 Samuel 16:13b
‘…, en die Gees van die HERE het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword.’
- Mens weet nooit wat net eendag met dit saam kan bring nie.
- Hierdie was een van daardie dae vir Dawid en sy lewe is vir ewig verander.
- Jy weet nooit wat God vir jou beplan nie.
- Vandag kan een van daardie dae wees, wanneer Hy intree en alles verander!
Gebed: Vader, ek erken dat U soewereign is en dat U tydsberekening altyd onfeilbaar is. Ek bid dat U hand op my sal rus en ek vra dat U Gees op my sal kom ‘van dié dag af en verder’ Amen.
SPANISH
1 Samuel 16:13
“El Espíritu del Señor vino con poder sobre David, y desde ese día estuvo con él.”
- Nunca sabes lo que un día puede traer.
- Ese día fue uno de esos días para David y su vida cambió para siempre.
- Nunca sabrás lo que Dios tiene planeado para ti.
- Hoy puede ser para tú uno de esos días, cuando Él viene y cambia las cosas!
Oración: Señor, reconozco que Tú eres soberano y que tu tiempo es siempre impecable. Oro para que Tu mano descanse sobre mí y para que Tu espíritu esté conmigo de ahora para siempre. Amén.
Aan die Alive to God Team 🙂
Sjoe kortliks 3maande opgesom n groot stryd, storms woed soos erg om ons Abba leer my van January af moet nie in storm vas kyk nie maar soek MY deur dit, hou jou oe op MY gevestig anders gaan jy verdrink in die storm, ek het nie n backup sisteem in die vlees nie (buiten my boetie Andre) BUT ONLY THE KING OF KINGS BEHIND AND IN ME en Hy gee my krag, uithou en aan hou wanneer ek nie meer kan nie, wysheid met besluite insig met optree menslikheid onderskeidings vermoe ext sonder Hom kan en wil ek nie, gister my laagste van laagste dag beleef in my lewe .. en vanoggend met nuwe moed opgestaan en bederf geword met hierdie dagstuk van julle, dankie Abba Vader dat U sorg vir vanaf die klein dingetjies wat die lewe weer sin gee tot die groot goed wat die besigheid weer standvastig maak en laat groei. Alle Eer aan U
Thank you for the Alive to God Team, you picked up my spirit when it was so so low! Thanks You for Blessing them abundantly Lord,
Greatly appreciated !
You Lord, Make Life Worth the Living .. Amen and Amen
Kind Regards
Kiki Kruger
HB Abrasives & Mining Supplies PTY Ltd
hbkiki@telkomsa.net
t 013-692-7977/8
013-692-7284
f 086-581-9436
c 084-547-0722
Be a blessing to others
_____