Philippians 2:13
‘The Lord is working in you, giving you the desire and the power to do what pleases Him.’
- How awesome it is to think that the Lord is at work within each one of us.
- Right now, He is working in your heart and in your life.
- We should embrace this work that He is doing in our lives.
- The end result will be living lives that honour and please Him in every way.
Prayer: Lord, I embrace Your workings in my life today. I give You the ‘right of way’ to adjust my desires in line with Your plans and to give me the power I need to do what pleases You. Amen.
AFRIKAANS
Filippense 2:13
‘want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.’
- Dit is wonderlik om te dink dat die Here binne elkeen van ons aan die werk is.
- Hy is nou, op hierdie oomblik besig, om in jou hart en in jou lewe, te werk.
- Ons behoort hierdie werk wat Hy besig is om in ons lewens te doen, gretig te aanvaar.
- Die eindresultaat sal wees dat ons lewens tot Sy eer sal wees en dat dit Hom in elke opsig sal behaag.
Gebed: Vader, ek aanvaar vandag U werk in my lewe. Ek is opgewonde om U toe te laat om my begeertes in lyn met U planne te bring en dat U my die krag sal gee om te doen dit wat U behaag. Amen.
FRENCH
Philippiens 2:13
‘Car c’est Dieu lui-même qui agit en vous, pour produire à la fois le vouloir et le faire conformément à son projet bienveillant’
- Comme c’est meirveilleux de voir que le Seigneur est en train de travailler en chacun de nous.
- Il est à l’oeuvre dans ta vie en ce moment
- Nous devons embrasser cette oeuvre qu’il est en train de faire dans nos vies
- Le résultat final sera vivre des vies qui lui plaisent et qui l’honor en tout à toute égard
Prière: Seigneur, j’embrasse l’oeuvre que Tu fais dans ma vie aujourd’hui. Je Te donne la permission d’ajuster mes désires en conformité avec Tes projets et donne-moi le pouvoir dont je besoin pour faire ce qui Te plaira. Amen