John 11:25
‘I am the resurrection and the life. Anyone who believes in Me will live, even after dying.’
- The Lord offers us the possibility of eternal life.
- We can find this life and His resurrection power in what He did for us on the cross.
- Sin and death may have been our only alternative, but He brought us life.
- Let us not settle for anything less than His life in our lives.
Prayer: Lord, thank You that You are the resurrection and the life. I receive Your life into my life, and I declare that I believe in You and therefore I will LIVE. Amen.
AFRIKAANS
Johannes 11:25
‘…: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;’
- Die Here bied ons die moontlikheid van die ewige lewe.
- Ons kan hierdie lewe en Sy opstandingskrag vind in wat Hy vir ons op die kruis gedoen het.
- Sonde en die dood mag ons enigste alternatief gewees het, maar Hy het vir ons lewe gebring.
- Laat ons met niks minder as Sy lewe in ons lewe tevrede wees nie.
Gebed: Vader, dankie dat U die opstanding en die lewe is. Ek ontvang U lewe in my lewe, en ek verklaar dat ek in U glo en daarom sal ek LEWE. Amen.
FRENCH
Jean 11:25
“Je suis la résurrection et la vie. Celui qui croit en moi vivra, même s’il meurt”
- Le Seigneur nous offre la possibilité d’avoir une vie éternelle
- On peut trouver cette vie et Son pouvoir de résurrection dans ce qu’Il a fait pour nous sur la croix.
- Le péché et la mort peuvent avoir été notre seule alternative, mais il nous a apporté la vie.
- Ne nous contentons pas de quelque chose d’autre que Sa vie dans nos vies
Prière: Seigneur, merci car Tu es la résurrection et la vie. Je recois Ta vie dans ma vie, et je déclare que je crois en Toi et par consequent, je vivrai .Amen