Alive To God – Daily Thought


ENGLISH

Acts 1:8

‘You will receive power when the Holy Spirit comes upon you, and you will be My witnesses to the ends of the earth.”

  • The Lord does not want us to operate in our own strength.
  • He wants His strength to be a reality in our daily lives.
  • Receive His power in your life right now, and don’t strive in your own strength.
  • His power comes and changes us, and that affect all those we come in contact with.

Prayer: Lord, It is my heart’s desire to be used by You. I receive the empowerment of Your Holy Spirit in my life today. May my life be a testimony to Your mighty working power being at work within me. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Handelinge 1:8

‘maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.’

  • Die Here wil nie hê dat ons in ons eie krag moet funksioneer nie.
  • Hy wil hê dat Sy krag ‘n realiteit in ons daaglikse lewens moet wees.
  • Ontvang Sy krag nou dadelik in jou lewe en moenie in jou eie krag voortstry nie.
  • Sy krag verander ons en dit affekteer almal wat met ons in aanraking kom.

Gebed: Vader, dit is my hartsbegeerte om deur U gebruik te word.  Ek ontvang vandag die bekragtiging van U Heilige Gees in my lewe. Mag my lewe ‘n getuienis wees van U magtige werkende krag binne my. Amen.

www.alivetogod.com

FRENCH

Actes 1:8

‘Mais vous recevrez une puissance, le Saint-Esprit survenant sur vous, et vous serez mes témoins jusqu’aux extrémités de la terre’.

  • Le Seigneur ne veut pas que nous agissions par nos propres forces
  • Il veut que Sa puissance devienne une réalité dans notre vie quotidienne
  • Reçois Sa puissance dans ta vie maintenant et ne compte pas sur tes propres forces
  • Sa puissance vient et nous transforme, et touche toutes les personnes avec lequelles nous entrons en contact.

Prière: Seigneur, les désirs de mon coeur est que Tu te sers de moi. Je reçois le pouvoir de Ton Esprit -Saint dans ma vie aujourd’hui. Que ma vie témoigne Ta puissance qui agit en moi. Amen

www.alivetogod.com

Advertisements