Deuteronomy 4:39
‘Know therefore today, and take it to your heart, that the LORD, He is God in heaven above and on the earth below; there is no other.’
- Sometimes the circumstances of life can leave us feeling overwhelmed.
- At these times we should remind ourselves that He is God.
- We should allow this fact to be our reality and take it to heart.
- Don’t look to the right or to the left, keep your eyes on Him.
Prayer: Lord, today I recognise anew that You are the Lord in heaven and here on the earth. I take heart in the knowledge that there is no other and I trust with confidence. Amen.
AFRIKAANS
Deuteronòmium 4:39
‘daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel sen onder op die aarde; daar is geen ander nie.’
- Soms kan lewens omstandighede ons laat oorweldig voel.
- In hierdie tye moet ons onself herinner dat Hy God is.
- Ons moet toelaat dat hierdie feit ons realiteit word en dit ter harte neem.
- Moenie links of regs kyk nie, hou jou oë op Hom.
Gebed: Vader, vandag herken ek weer dat U die Here in die hemel en hier op aarde is. Ek skep moed in die wete dat daar geen ander is nie en ek glo met vertroue. Amen.
