Alive To God – Daily Thought


ENGLISH

Daniel 6:10

‘Daniel went into his house and three times a day he got down on his knees, prayed, and gave thanks to his God…’

  • Thankfulness needs to be developed as a lifestyle in our lives.
  • Daniel’s habit was to pause three times a day and give thanks.
  • Imagine how our lives would change if we stopped three times a day to give thanks?
  • Thankfulness changes our perspective and moves our focus onto the good God has done.

Prayer: Lord, may I be like Daniel, who even when things were working against him, still remembered to stop, kneel, pray and give thanks. Amen.

www.alivetogod.com

AFRIKAANS

Daniël 6:11

‘En net toe Daniël verneem dat die bevelskrif geskrywe was, het hy in sy huis gegaan; en hy het in sy bo-kamer vensters gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem, en hy het drie maal op ‘n dag op sy knieë geval en gebid en lofprysinge uitgespreek voor sy God, net soos hy tevore gedoen het.’

  • Ons moet dankbaarheid as ‘n leefwyse in ons lewens ontwikkel.
  • Dit was ‘n gewoonte van Daniël om drie keer ‘n dag weg te breek en sy dank te betuig.
  • Verbeel jou hoe ons lewens sou verander as ons drie keer ‘n dag sou ophou en ons dank betuig?
  • Dankbaarheid verander ons perspektief en skuif ons fokus na die goeie dinge wat God gedoen het.

Gebed: Vader, mag ek soos Daniël wees, wat selfs wanneer dinge teen hom gewerk het, nogsteeds onthou het om weg te breek, te kniel, te bid en sy dank te betuig. Amen.

www.alivetogod.com

FRENCH

Daniel 6:10

‘Lorsque Daniel sut que le décret était écrit, il se retira dans sa maison… et trois fois le jour il se mettait à genoux, il priait, et il louait son Dieu, comme il le faisait auparavant .’

  • La reconnaissance doit être développée comme un style de vie dans nos vies.
  • L’habitude de Daniel était de faire une pause trois fois par jour et rendre grâce à Dieu.
  • Imaginez-vous comment nos vies changeraient si nous faisons une pause trois fois par jour pour  grâce à Dieu?
  • La reconnaissance change notre perspective et change notre focus sur ce que Dieu a fait de bon.

Prière: Seigneur, puis-je être comme Daniel, qui même lorsque les choses ne concouraient pas à son bien, se rappelait toujours de faire une pause, se mettre à genoux, prier et grâce à Dieu  . Amen.

www.alivetogod.com

Advertisements