Psalm 37:23
‘The LORD directs the steps of the godly. He delights in every detail of their lives.’
- The Lord wants to come and direct, lead and guide you.
- He wants to order your steps and make sure they are in the right direction.
- The Lord will never lead us down the wrong path.
- Every detail of our lives is something He is aware of, and He will work things out.
Prayer: Lord, come and direct my steps I pray. I give You the right of way to work out every detail of my life. I know You have my best interests at heart and You know better than I. Amen.
AFRIKAANS
Psalm 37:23
‘Deur die HERE word die gange van ‘n man bevestig, en Hy het ‘n welbehae in sy weg.’
- Die Here wil jou rig, lei en raadgee.
- Hy wil jou treë orden en seker maak dat jy in die regte rigting gaan.
- Die Here sal ons nooit op die verkeerde weg lei nie.
- Hy is bewus van elke besonderheid van ons lewens en Hy sal dinge laat uitwerk.
Gebed: Vader, ek bid dat U my treë sal lei. Ek gee U die reg om elke besonderheid van my lewe uit te werk. Ek weet dat U die beste vir my wil hê en U weet beter as wat ek weet. Amen.
SPANISH
Salmo 37:23
“El Señor afirma los pasos del hombre cuando le agrada su modo de vivir.”
- El Señor quiere venir y dirigirte, guiarte.
- Quiere ordenar tus pasos y asegurar que vayas en la dirección correcta.
- El Señor nunca nos guiaría en la dirección equivocada.
- El conoce cada detalle de nuestras vidas y hará que funcionen las cosas.
Oración: Señor, ven y dirige mis pasos. Te abro la puerta para que trabajes en cada detalle de mi vida. Sé que Tú quieres lo mejor para mi vida y que sabes más que yo. Amén.